![]() |
||||
|
tuisblad MEER OOR ons abbey meneer mack FOTO'S mense argitektuur brûe suid-afrika KONTAK kontak ons |
|
'n Galery van Oomblikke Gedeel met Familie en Vriende
Die eerste kleinkind in ons onmiddellike familie.
Ons deel foto's & wag angstig vir 'n nuwe mensie om sy verskyning te maak.
Ma Ada geniet muffins en haar seun se geselskap; die Verweys by 'n atletiekbyeenkoms.
Waarneming deur die oë van 'n driejarige.
Dawid kuier by sy ma na ons eerste jaar in Amerika; twee aantreklike Kojaks.
Ma & pa se eerste oorsese reis; spelende in die Desember sneeu.
Frank Lloyd Wright se Guggenheim kunsgalery; 'n tuin vol beeldhoukuns in Stowe, Vermont.
Ooggetuie tot die herbouing van Ground Zero; draai weg oor die sinloosheid.
Pa en ma ontdek Times Square en die finansiële deel van downtown NY.
Reg vir uitgaan.
Geluk; ons droom van Kanada oor Mugg 'n Bean warm sjokolade.
Alyx gee tonne aandag aan Mnr. Mack; Luq & Tamsin in Central Park. |
|
BESKERMDE AREA foto’s videos nuusbriewe brief argief |
| tuisblad ons abbey mnr mack mense argitektuur brûe suid-afrika kontak ons | ||||
| Alle materiaal © 2004 — Alle regte voorbehou | ||||